Kaptein Verdwyn

Sale!

Kaptein Verdwyn

Original price was: R170.00.Current price is: R160.00.

In stock

SKU: 9780799379044 Category:

Description

Description
Wat sal jy doen as jy onsigbaar kan raak? Kyle is moeg daarvoor dat die skoolboelie op hom pik. Denzel die Draak knou gedurig ander kinders af, terg hulle en vat hulle pousebroodjies. Toe Kyle ‘n nuwe selfoon kry, laai hy ‘n vreemde app af – een wat belowe om jou onsigbaar te maak! Kort voor lank verander Kyle in ‘n superheld: Kaptein Verdwyn! En hy besluit dit is tyd om die boelie ‘n les te leer …’n Aksiebelaaide storie met ‘n positiewe boodskap wat kinders kan bemagtig om hul man te staan teen boelies. Agterin die boek verskyn nuttige raad oor hoe om boelies te identifiseer en wat om te doen as iemand jou boelie.